DIE WOEMA VAN 'N WINDGAT WYFIE


Hierdie in die vierde in die sogenaamde gat-reeks. Dit volg op Annale van ʼn Windgat, Ballade van ʼn Banggat en Jou gat my Skat!. Woema van ʼn Windgat Wyfie volg in dieselfde voetspore. Dis skreeusnaake komedies met diepte. Dit bekyk die mensdom en verhoudings vanuit die perspektief van die windgat, maar spesifiek die winfgat WYFIE. Hierdie vroulike perspektief skep heerlike komedie met raakvat wyshede, toegedien met deernis en lewensinsig.

Hierdie windgat wyfiehet ‘n oormaat WOEMA. ʼn Windgat vrou is baie anders as ʼn windgat man – meer subtiel en misterieus. Haar woema is onmiskenbaar met estrogeen en adrenalien vermeng.

Hierdie windgat wyfie met woema is ons eie Shaleen Surtie-Richards.



Bespreek deur Computicket